Keith David

Keith David
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Keith David Williams
Geboorte 4 Junie 1956 (1956-06-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith David (gebore 4 Junie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing (1982), They Live (1988), Armageddon (1998), en The Princess and the Frog (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search